Local newsNews
VOORSKOU: Bouers trots op 60 jaar se handewerk in die streek
Die maatskappy het onder Jan se leiding talle projekte in en om Mbombela voltooi

MBOMBELA – Daar is nie baie konstruksiemaatskappye wat met die nalatenskap kan spog wat Grobler Bouers die afgelope 60 jaar tot stand gebring het nie. Dié onderneming vier vanjaar ‘n trotse geskiedenis wat van 1957 af strek toe dit deur Japie Grobler gestig is. Sy seun Jan, ook ‘n vooraanstaande lid van die gemeenskap, het intussen die leisels by sy pa oorgeneem en dekades lank aan die stuur van sake gestaan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

