Local newsLocal sportNewsSport
Swemmers sluit seisoen met dapper en stapper af
Na die stappery het hulle die dag met ’n tradisionele braai afgesluit.

Wild Geese-klubswemmers Gert Engelbrecht en Carla Broodryk het onlangs aan die Suid-Afrikaanse vlak 2-swemkampioenskappe deelgeneem.
Albei het die finale rondes van die kompetisie bereik. Hulle word deur Martie Vitus afgerig.

Aangesien die einde van die plaaslike swemseisoen aangebreek het, het die klub se swemmers en hul ouers dit onlangs met ’n opwindende maar taai staptog langs die Sabierivier afgesluit.
Na die stappery het hulle die dag met ’n tradisionele braai afgesluit.
Navrae: Vitus by 082-660-2896
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
