Local newsLocal sportNewsSport
Numbi wys wie’s baas op hokkieveld
Laerskool Numbi het goeie aanvallende spel gelewer.

Laerskool Numbi se o/11- en o/13-seuns en -dogters het Woensdag 15 Augustus op hul tuisveld met Graskop kragte gemeet.
Laerskool Numbi het uitstekend gevaar met hul verdediging en het ook goeie aanvallende spel gelewer.
Die uitslae was soos volg:
• Numbi o/11-dogters: wen 1-0
• Numbi o/11-seuns: wen 2-0
• Numbi o/13-dogters: wen 2-0
• Numbi o/13-seuns: wen 2-1.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
