Local newsNews

VOORSKOU: Laevelders moet nou elke sent omdraai

Maak daardie belde vas Laevelders, want hierdie week se verhoging in die brandstofprys is maar net die oortjie van die seekoei.

MBOMBELA – Die lewenskoste in die streek is reeds uiters hoog in vergelyking met inkomste, en plaaslike inwoners meen hulle sukkel om kop bo water te hou.

Met die styging in alles behalwe jou salaris, blyk dit asof die land se ekonomie in ‘n doodloopstraat is en kenners meen dat aanhoudende stygings in die brandstofprys en elektrisiteit, om maar net ‘n paar te noem, ‘n wesenlike uitkringeffek op byna alles waaraan jy kan raak gaan hê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button