Local newsNewsBreaking News

NUUS NET IN: Twee vas vir sameswering tot moord

Twee mans wat na bewering in Polokwane saamgesweer het om moord te pleeg, is Vrydagoggend vasgetrek. 

KAAPMUIDEN – Gerhard Coetzer, eienaar van Securicon, het om 08:26 inligting ontvang dat die polisie na die verdagtes op soek is en dat hulle in ‘n goue Honda van Polokwane na Mbombela onderweg is.

Die voertuig is op een van Securicon se kameras opgemerk.

Securicon het dit opgevolg en die mans op ‘n plaas naby die tolhek op die N4 aangekeer.

Kaapmuiden SAPD het die twee sowat ‘n uur later gearresteer.

LEES OOK: New local community dispensation discussed

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button