Local newsNews

KYK: Plaaslike Laudate-koor se ratsmakietie ‘n reusesukses

Die koor het Sondag in Pretoria opgetree.

Die plaaslike Laudate-koor het Sondag by ‘n lentefees in Pretoria opgetree. Op pad daarheen het hulle die toeriste by Alzu Petroport met ‘n ratsmakietie vermaak.

LEES OOK: WATCH: Songs of Praise raises the bar

Petroljoggies en kerksangers het gou by die koor se skare aangesluit en almal het hulself terdee geniet.

LEES OOK: ‘n Silwer vir Laudate na wêreldkoorspele

Kyk die video hieronder:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button