Local newsNews

Laerskool se spel-foendi

Laerskool Numbi leerling is trotse spel kampioen.

Rhanszu Qhibi van Laerskool Numbi het op 5 September weggestap as die wenner.  Die Almal Kan Afrikaans Spel-kompetisie (AKAS) het plaasgevind by Laerskool Nelspruit. Die spel-kompetisie het in 2016 ontstaan  om leerders in Afrikaans te motiveer om te spel, lees en praat.

AKAS is ‘n inisiatief wat deur die Departement van Onderwys gereël word. Die doel hiervan is om leerders se woordeskat en spelling te verbeter.

LEES OOK: Jonges laat waai op die hokkieveld

Sy het deelgeneem in die graad  6-afdeling van Afrikaans as eerste addisionele taal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button