Local newsNews

Hazyview Rugbyklub bied gholfdag aan

Die dag is moontlik gemaak deur die gasheer, Kruger Park Lodge, asook skenkings en borgskappe van verskeie individue en ondernemings op die dorp en uit die Laeveld.

Hazyview Rugbyklub het onlangs ‘n geslaagde gholfdag as fondsinsameling op die baan by Kruger Park Lodge aangebied.

Wayne Colyn, JP Smit, Weber Levendal en Michael Smit het met die eerste prys weggestap, met Rob Snow, Eugene Minnaar, Anthony Head en Gavin Jacobsen tweede.

H. Maree jr., H. Badenhorst, J. Wollër en P. Maree het die derde prys ingepalm.

‘n Gelukkige trekking is deur Jacques Kruger, Mark Rottcher, Wayne Colyn en Mariska de Villiers gewen.

LEES OOK: Kleuterskole geniet saam skoolkonsert

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button