Local newsNews

Waterval CVO atlete kompeteer by Noordstreek

Die BCVO se Noordstreek het verlede Saterdag meegeding op die atletiekbaan in Marble Hall by Laerskool Marmer.

Die Noordstreek bestaan uit vier skole, naamlik Lydenburg, Waterval CVO, Marmer en Gromar. Leerders wat binne die eerste ses plekke geëindig het, het deurgedring na die volgende rondte.

Hulle gaan komende Saterdag in Gromar, Groblersdal, meeding om moontlik verkies te word tot die Oos-Transvaal-span.

Waterval CVO se atlete het besonders uitgeblink tydens die atletiek. Die dogters het veral die rekords laat spat. Violet

Taljaard het drie rekords verbeter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button