Local newsNews

Liefde heers onder die oues van dae tydens ete

"Ons sien uit na 2020 se samesyn"

Die Hervormde Kerk het seniors verlede week bederf met ‘n Valentynsete.


Argentum Corona is in nie-regerings-organisasie wat in 1984 gestig is deur René Bekker in Malalane. Wat begin het as ‘n teedrink-geleentheid vir eensame seniors, het gegroei tot ‘n samekoms twee keer ‘n maand waar vrywilligers die seniors van die dorp trakteer.

LEES OOK: loer-sentrum-marloth-park-trots-op-twee-matrikulante

‘n Heerlike bord kos, voorberei deur Sybil Cox van die Hervormde Kerk en haar dames, asook ‘n geskenkie was deel van die dag van liefdevierings van die Argentum Corona-tak. Ds. Thomas Dreyer het uit Efesiërs gelees en almal verwelkom.


“Baie danke aan almal wat die dag spesiaal gemaak het, asook vir die met heerlike kos en geskenkies. Ons sien uit na 2020 se samesyn,” sê Marie Coetzee van Argentum.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button