Local newsNews

Lydens se bestes op pad na SA’s

Drie van die 14 het tydens die sportgeleentheid besonder goed gevaar.

Veertien van Hoërskool Lydenburg se atlete het onlangs aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe in Secunda deelgeneem.

Drie van die 14 het tydens die sportgeleentheid besonder goed gevaar.

LEES OOK:Video: Gevaarlike speletjie steek plaaslik sy kop uit

Matiko Lerutla, Jessica Annandale en Siyabonga Fakude het al drie goue medaljes tydens die byeenkoms verower.

Matiko en Jessica is ook gekies vir die SA Skole- en Atletiek Suid-Afrika- (ASA) spanne.

LEES OOK: Die lelikste hond word aangekondig

Albei gaan hulle staal wys met hoogspring tydens die twee afsonderlike kampioenskappe wat gedurende die skoolvakansie plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button