Local newsNews
KYK: Boeremeisie van die Laeveld het jou stem nodig om haar droom waar te maak
Jenica du Randt is aangekondig as een van die Boerboel Soek 'n Boer Aster-finaliste

Vind uit hoekom jy vir Jenica moet stem
LEES OOK: Jong Laeveldse boer soek ‘n vrou
Hoe om te stem:
Jy kan slegs een keer stem, kliek op die skakel en stem vir Aster nommer 2. Jy het tot 28 Augustus 2020 om vir Jenica te stem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
