Local newsLocal sportNewsSport

Atletiekaksie soos min

Skole van verskeie dorpe het Saterdag dit uitgespook op die atletiekveld.

Hoërskool Lydenburg het op Saterdag 29 Januarie ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms aangebied. Uplands College, Hoërskool Barberton en Penryn College was die dag se besoekende skole. Die atlete het die geleentheid gebruik om hul atletiekvaardighede vir die seisoen op te skerp. Foto’s: Michelle Boshoff.

Lees ook: Kind se rehabilitasie word eersdaags in Mbombela voortgesit ná breinoperasie, beroertes, epileptiese aanvalle

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button