Local news
IN FOTO’S: Innibos se hoofgereg is bedien, en dit was liplek-lekker!
Te oordeel aan die stormloop van feesgangers wat gisteraand om 18:00 op die verhoog toegesak het, was dit duidelik die afwagting was groot. En kom ons vertel jou, die JacarandaFM-konsert het dié ‘hype’ gestand gedoen!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






