Local news
IN FOTO’S: Citybug Interlaer skop af met optog
Die optog is voltooi, die sportkode voorgelees en die volkslied gesing - die Citybug Interlaer is amptelik aan die gang. Geniet die hoogtepunte saam met ons.
Die deelnemende skole, Laerskool Bergland (gasheer), Laerskool Nelspruit, Laerskool Barberton, Laerskool Laeveld, Nelspruit Primary, White River Primary en Laerskool Lydenburg, is gereed om die Citybug Interlaer met sportmansgees aan te pak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






































































































