Local newsNewsNewsSchools

Numbi se top tien aangekondig

Elke leerling moet hard werk om die balkie te ontvang en te hou.

Laerskool Numbi het aan die top 10- presteerders van elke graad Maandag

12 Augustus hul balkies oorhandig in die saal. ‘n Leerling moet 80 persent en hoër gemiddeld hê om ‘n balkie te ontvang. Na elke kwartaal word die balkies ingehandig en dan word dit weer aan die top 10 van die volgende kwartaal oorhandig. Dus moet elke leerling hard werk om die balkie te ontvang, en hou.

Gr. 4:

Christiaan Lategan – 87 persent

Johan van Staden – 86,33 persent

Aminah Faye – 83,5 persent

Nhlulo Sambo – 82,83 persent

Nea Ferreira – 82,5 persent

Gr. 5:

Diketso Sibiya – 83,67 persent

Micayla Shand – 83 persent

Jonathan Pretorius – 82 persent

Engela Alberts – 81,83 persent

Gugu Khoza – 81,5 persent

Uthandolwethu Ndlovu – 80,5 persent

Gr. 6:

Eugenie Kisasu – 90,67 persent

Keegan Clark – 88 persent

Anna Kurian – 88 persent

Neo Silaule – 87,67 persent

Tharollo Mbeva – 84,17 persent

Angela Pangane – 83,67 persent

Ilene Bloem – 83,33 persent

Milamber Bubb – 83,33 persent

Rhandzu Qhibi – 82,83 persent

Cindy Kingori – 82 persent

Mathabo Mashego – 82 persent

Retunia Rambuwani – 81,83 persent

Samren Farhan – 81,67 persent

Gr. 7:

Unathi Ngomane – 89,56 persent

Rene Potgieter – 85,89 persent

Zainulabedin Bhagyashari – 83,67

persent

Tiffany Brown – 52,22 persent

Shahid Mister – 82,22 persent

Mlondolozi Makamo – 81,78 persent

Rocco van der Merwe – 81,11 persent.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button