BlogsCedar Joubert's Trials and TribulationsOpinion
Rolle-leer jou kind vroegtydig
Sommige ouers probeer so hard om volgens die boek te doen en perfekte ouers te wees, soms so erg dat die kind geen verantwoordelikheid ontwikkel vir sy/haar rol en bydrae nie.

Hoeveel gevalle bestaan daar van hersaamgestelde gesinne, waar ouers só skuldig voel dat hulle nie vir die kind die perfekte gesin in sy oorspronklike vorm kon gee nie? Hulle voel dan so jammer vir die kind en probeer oorkompenseer daarvoor deur moontlik gebrekkige dissipline en dalk ook te veel sakgeld – soms dink hulle selfs hulle behoort elke minuut aan die kind te spandeer.
Lees die hele blog oor hierdie onderwerp hier.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
