BlogsOpinion

Dag 4 – 1 Desember 2015 – Oppad na Parys (Enselspruit)

Die Vrystaat is droog en warm. Teen 10:00 span die manne uit en Theunis kry die geleentheid om nuwe skoene te bekom. Soos soveel ruiters voor hom, meer as 100 jaar gelede is sy skoene deurgeloop (gery).

Daar word vroeg opgestaan en die kamp word opgebreek. Die ruiters word begroet met ‘n pragtige  sonsopkoms. Na die eerste 8km se teerpad bereik hul grondpad en daar word behoorlik “oopgemaak“.

Die Vrystaat is droog en warm. Teen 10:00 span die manne uit en Theunis kry die geleentheid om nuwe skoene te bekom. Soos soveel ruiters voor hom, meer as 100 jaar gelede is sy skoene deurgeloop (gery).

Gelukkig is daar ’n winkel naby en Theunis het nie nodig om soos die burgers van ouds vir homself op vindingryke wyse klere en skoene te maak nie.

Laatmiddag bereik hul hul bestemming by Oom Andre Jordaan se plaas waar hulle hartlik ontvang word soos net die Boere kan. Die perde rol uitbundig in die stof. En ons is tevrede. Die “ou mense“ het gesê ‘n rol is so goed soos ‘n dag se rus!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button