BlogsOpinion

Dag 10 – 7 Desember 2015 – Kroonstad

In Kroonstad neem hul ‘n welverdiende ruskans. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel Cilliers. Die perd is beseer in die Kroonspruit.

Daar is dae wat ruiter en perd moeg is. Vandag is een van daardie dae. Reeds om 5h00 met die wegspring sukkel die perde om aan die gang te kom. Die ruiters stap die eerste paar kilometers langs hulle.

Die dag is bloedig warm, die wêreld is droog met geen dam in sig nie.

In Kroonstad neem hul ‘n welverdiende ruskans.  Kroonstad is vernoem na ‘n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel Cilliers. Die perd is beseer in die Kroonspruit.

Dit word ‘n taai dag en na ‘n vermoeiende 36 km bereik hul hul bestemming, Sharif Arabier stoet, net buite Kroonstad.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button