BlogsOpinion

Dag 19 – 16 Desember 2015 – Geloftefees

Ons salueer ons voorgeslag en hul getroue diere. Langs elke voetspoor op die pad van ons gisters lê 'n hoefspoor.

En so kom die Herdenkingsrit tot ‘n einde wanneer die span die Gelofte-feesvieringe by die Vrouemonument bywoon.

Nie net het hulle die erfenistereine besoek nie, maar ook vir ‘n paar dae ervaar hoe die kommandolewe in die Vrystaat was.

Genadelose hitte, donderweer, sandstorms en uitgestrekte velde, maar die grootste belewenis was die verhouding met die perde. Hierdie trotse diere wat in volle vertroue hul ruiters gedra en gedien het. Mens en perd op reis na gister.

Ons salueer ons voorgeslag en hul getroue diere.
Langs elke voetspoor op die pad van ons gisters lê ‘n hoefspoor.

Kliek hier indien jy die webwerf van Healing Hooves wil besoek.
Om Juliette Whelpton se reeks boeke, Helde met Hoewe te bestel, kliek hier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button