BlogsOpinion

Die gees kom ‘n lang pad

Hierdie foto van Hoërskool Rob Ferreira se dirigente vir 1964 het destyds in Laevelder verskyn.

Geesvang met interhoër was nog altyd hoog op die agenda hier in die begin van die skooljaar. Veral die dirigente moet aangetrek en ingeoefen wees. Hierdie foto van Hoërskool Rob Ferreira se dirigente vir 1964 het destyds in Laevelder verskyn. Dis meer as vyftig jaar gelede. Ongelukkig noem die koerant geen name nie. Moontlik word iemand nog herken.

130banner

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button