Local sportSport

Maak seker jy mis nie dié naweek se sport nie!

Skakel die sportjoernalis aandiens, Carli Koch by 078-357-3422 indien jy enige verdere navrae het.

Vrydag 15 Augustus
• Child Welfare, Mbombela bied ‘n gholfdag by Nelspruit Buitebaan aan. Navrae: 013-753-3330.


Saturday August 16
• Secure-Com Ehlanzeni ABC Open Chess Championships will take place at Laerskool Bergland’s school hall from 07:00 till late. Enquiries: www.ehlanzenichess.co.za

• Lowveld High vs Barberton cricket at Lowveld High. The match starts at 08:00.

• Krieket Ehlanzeni o/14-liga : Hoërskool Nelspruit vs Bergvlam by Vlammies se velde.

• Selati Kaftan half-marathon en pretwedloop begin by Kompatipoort se skougrond om 07:00. Navrae: info@raceCalendar.co.za

• Die gewilde SPUR Skole MTB vind Saterdag by Curro College plaas. Navrae: Brett by 082-774-5821.

• Die Lions-bedresies vind die naweek by I’langa Mall plaas. Die eerste deelnemers spring 07:00 weg. Navrae: 083-204-5183.

• Die Nelspruit Stoeiklub bied die algemene bestuursvergadering by hul klub aan. Navrae: 076-302-2774.

Sondag 17 Augustus
• Die Nomads bied hul jaarlikse gholfdag op Nelspruit Buitebaan aan. Die eerste spelers slaan 07:00 af. Navrae: Albert Hattingh by 076-123-4523.

15-16 Augustus
• Die Mpumalanga Skietfinaal vind in Hoërskool Bergvlam se skoolsaal plaas. 

August 18-20
• Cricket Umpires Course at Communio Church. Enquiries: Jaco Botes on 072-579-6715.

17-22 Augustus
• Die Noordelike provinsiale amateurkompetisie vind vanjaar in Polokwane plaas. Die Pumas Laeveld en Pumas neem hier deel. Navrae: 082-418-6587.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button