Local sportSport

Spelers vaar puik ondanks koue

Die onderskeie tennisspanne wat vir die Laeveld se junior interdistrikte die afgelope naweek in Middelburg uigedraf het, het puik gevaar. 

Die o/18- en o/13-spanne het albei tweede uit die stryd getree terwyl die o/11’s en o/15’s derde geëindig het. Die voorsitter van die Laeveld junior tennisassosiasie, Jeanetha Boshoff het na afloop van die toernooi gesê dat dit ‘n groot aanpassing vir die warmbloedige Laevelders was om skielik in die hoë koue lugdruk van Middelburg teen onplesierige yskoue winde te speel. “Ons ken nie die tipe weer in die Laeveld nie.

Elke speler het sy bes gedoen, maar Wes-Mpumalanga wat tuisvoordeel gehad het, was die algehele wenner. Ons sien daarna uit om volgende jaar die ander streke les op te sê.”

Hier is die regte ranglyste:

0/11 Dogters

1 Lubbe Eunice
2 Bergmann Zoë
3 Boshoff Arili
4 Gunther Mia
5 Fourie Tammy
6 Coetzer Ilsè

 

o/11 Seuns

1 Van Esch Bernard
2 Grundlingh Ruben
3 Coetzer Hugo-Paul
4 Le Roux Ruben
5 Lubbe Jovan
6 Black Joshua

 

0/13 dogters

1 Joubert Mignon
2 Boshoff Michèlle
3 Van Biljon Lizè
4 Verster Amè
5 Bergmann Amberley
6 Lubbe Eunice

 

0/13 seuns

1 Lubbe Japie
2 De Haas Stephan
3 Gunther Liam
4 Wessels Du Toit
5 Wessels Matthys
6 Black Sam

 

0/15 Dogters

1 Boshoff Clarissa
2 Van Vuuren Anè
3 De Vos Jamie
4 Minnaar Bianca
5 Pelser Kayla
6 Severn-Ellis Kayla

 

0/15 Seuns

1 Vosloo Andrè
2 Knobel Marco
3 Van Zyl Taillard
4 Schutte Schalk
5 Thwala Ndumiso
6 Arabi Mogamat

 

0/18 Dogters

1 Smit Lomè
2 Mans Annerie
3 I/Strauss Marissia
4 Swanepoel Jana
5 Booysen Janette
6 Gangat Sameerah
7 Noordin Rifat

 

0/18 Seuns

1 Fourie Jacques
2 Van Velden Migael
3 Sippel Rudolf
4 Kenyan Callan
5 Madden Griffen
6 De Vos Jarrod


Vir uitslae en foto’s, besoek gerus 
www.lowveldjuniortennis.co.za

u13 Interdistrikte 2014 u15 Interdistrikte 2014 u18 Interdistrikte 2014

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button