Local sportSport

Twaalf vurige stoeiertjies gekies vir streekspan

Nelspruit Stoeiklub het 12 klein Pumatjies wat vir die streekspan gekies is wat Saterdag 6 September in Middelburg gaan deelneem.

Slegs die beste atlete in die provinsie word gekies om hier teen Mpumalanga, KwaZulu-Natal en oos-Gauteng kragte te meet. Die meerderheid van die groep bestaan uit plaaslike stoeiers.

Die manne het by die afgelope Mpumalanga Stoei Vereniging-kampioenskap 22 goud, agt silwer en een brons op die dag ingeoes. 

O/11 tot juniors
• Lourens Erasmus – goud
• AJ van der Lith – goud en silwer 
• Justin Ray Meyer – ses goud
• Beyers Combrink – goud
• Aidan Venter – silwer
• Johny Smit – twee goud 
• Maritz Vermaak – brons
• Neels Smit – twee goud, vier silwer 
• Vee-Andre Swanepoel – goud
• Faantjie Steyn – drie goud en een silwer

Langtermyn-ontwikkel – o/7 tot o/10
• Jean Erasmus – goud
• Heino Meiring – goud
• Reghardt Vermaak – goud
• Ryan Venter – goud
• Stefan Kruger – goud
• Joshua Divine – goud
• Triston Kleynhans – goud
• Lourens Erasmus – silwer
• Ruan Erasmus – goud.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button