Local sportSport

Duane kan miljoene in sy sak steek

Die voormalige Hoërskool Nelspruiter wat tans vir die Bokke uitdraf, Duane Vermeulen kan volgende jaar een van wêreldrugby se rykste spelers word.

Die Franse dagblad, Midi Olympique berig Engelse klubspanne stel in die agsteman belang en hy kan tot €625 000 per seisoen verdien.

Mits hy besluit om na aanstaande jaar se Wêreldbeker na Engeland te verhuis, sal hy glo meer as Gloucester se John Afoa, wat tans €500 000 per seisoen in die sak teek, verdien.

john afoa

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button