Local sportSport
Karatekas vir harde werk deur die jaar beloon
Die afgelope Saterdag is Malalane Dojo se karatekas gegradeer, en die jaar is met 'n braai by die Krokodillapa afgesluit.

Klublede het lekker aan koek gesmul terwyl hulle oor die jaar se hoogtepunte gesels het.
Die uitslae is soos volg:
• Vyfde kyu-blou – Barry Herbst
• Kyu-oranje – Jaqueline Nel, Kallie Nel en Gert Botes
• Pers 1 – Ricardo Louw
• Blou 2 – Dehan Vosloo, Deon Janse van Rensburg en Anrich Louw
• Blou 1 – Wynand Lotter
• Groen 1 – Bartel Herbst
• Oranje 2 – Marco Marais
• Geel 2 – Benjamin Svacha, Michael Wybrow, Leon Oosthuizen, Jessica Svacha en Danielle Poulton
• Voor geel 1 – Antonie Nel en Walter Poulton
• Voor junior geel – Jamie Faul en Julie-ann Louw
• Karateka van die dag – Gert Botes en Ricardo Louw
• Karateka van die jaar – Leon Oosthuizen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
