Local sportSport

Stonehouse smul dalk een van die dae aan soesji

Daar is lankal nie meer net sprake dat die Steval Pumas se breier, Jimmy Stonehouse, dalk eersdaags in Japan gaan afrig nie.

Gerugte het reeds twee weke terug die ronde gedoen, maar dit was nie definitief nie. Hy het gister erken dat hy wel ‘n aanbod van ‘n klub ontvang het.

Die Toshiba Brave Lupus in Fuchu, Tokyo het in die week ‘n kontrak aan Stonehouse gestuur. “Niks is nog beslis nie. Daar moet nog baie water in die see loop voordat ek ‘n finale besluit ten opsigte van die pos maak,” het hy gesê. Hy het verder vertel dat hy reeds die Mpumalanga Rugby Unie in kennis gestel het.

Lees die volle storie in môre se uitgawe van Laevelder.

Stonehouse se suksesse:

Onderhoud met die afrigter – Jimmy Stonehouse
Pumas Jimmy Stonehouse

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button