
Nelspruit Gholfklub se Thriston Lawrence het na sy 18 putjies op die skilderagtige Leopard Creek in die Alfred Dunhill-kampioenskappe op een onder baansyfer geëindig. Twee brouhoue direk na mekaar op die 16de en 17de gat het Thriston gekniehalter, maar hy met die laaste gat ‘n voëltjie geslaan.
Daarna het hy wéér twee voëltjies met sy setstok op die tweede en sesde ingeskryf. Die 18-jarige slaan vandag om 11:40 op die tweede dag van die toernooi af. Foto: Tyrone Winfield, Perfect Exposure
Lees meer oor ons eie held:
Thriston skuur skouers met grotes
National and international stars to tee-off at Leopard Creek
Golden boy ready to take on the Scottish
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
