Puik diens maak atletiek ‘n plesier
Laerskool Nelspruit se Rhodé Nel (o/12) het kop en skouers bo die res uitgestaan.

Sy het ‘n eerste plek in die 150- en 75-meterhekkies en in die 150 meter verower en ‘n silwer in die 100 meter gekry.
Sy is as die senior victrix ludorum gekroon.
Boodskap van mnr. Arrie Henn:
Words can not do athleticism justice. It is poetry in motion. It is excactly what we experienced on Friday!
Poetry in motion! Forever : faster, further, higher! I made a very short list with the names of some of the best athletes over the last few decades. Michael Johnson Carl Lewis Usain Bolt Bruce fordyce Zola Budd
Ek het egter vrydag ander name ook gehoor: Ashaan, Johannes, Larisse, Kayla
Mag julle almal wat op die rostrum kon staan en ook julle wat nie die horlosie of die maatband kon klop nie, se name aanhou weergalm oor die lowergroen grasperke en roesbruin tartan bane van die wereld!
Mag wat jy ervaar het, of jy gewen of verloor het, jou aanspoor om ’n lewenslange verbintenis te maak met sport!
Vergun my om, mnr Wynand Viljoen, met sy personeel, die kinders en die ouers van Nelspruit Primary en al die borge wat vermeld is van harte geluk te wens met ’n puik byeenkoms! Baie geluk met 50 jaar van uitmuntende diens in die onderwys!
Nelspruit Primary’s coat of arms consists of one word – “courage” and boasts the head of a lion.
A few people know that although being regarded as the king of the animals and seen as a ferocious predator, lions are the most socially inclined of all wild felids.
The Nelspruit Primary pride took the challenge of hosting an inter primary athletics meeting and honoured us with the privilege to be a part of their family on Friday.
Dit is duidelik dat julle weet wie julle koning is – julle het hom vereer met die voortreflike wyse waarop alles by die Interlaer gebeur het.
Nelspruit Primary – your courage is an inspiration to all of us. Congratulations on a job well done!
