Local sportSport

Nellies gee toon aan op die tennisbaan

Die tennisspanne van laerskole Nelspruit en Witrivier het mekaar onlangs die stryd aangesê.

Die oop A-dogterspanne van Nellies het drie van hul vier wedstryde gewen. ‘n Buitjie reën het veroorsaak dat van die seuns nie hul wedstryde kon voltooi nie.

Laerskool Nelspruit se uitslae:

Enkelwedstryde – dogters
1. Michelle Boshoff wen 6-3
2. Arili Boshoff speel gelykop 4-4
3. Zoë Bergmann wen 8-0
4. Mia Gunter wen 8-0.

nellies seuns

Enkels – seuns
1. Ruben Grundlingh wen 6-3
2. Paul Harley verloor 1-7
Ruben Botha en Hendrik Dreyer se spel is weens reën gestop.

Dubbelspel – seuns
1. Ruben Grundlingh en Paul Harley – was voor, maar spel is weens reën gestaak
2. Ruben Botha en Hendrik Dreyer wen 7-1.

Dubbelspel – dogters
1. Michelle Boshoff en Arili Boshoff wen 7-1
2. Zoë Bergmann en Mia Gunter wen 8-0.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button