Local sportSport
Klub gee braai ‘n groen geurtjie
Nelspruit Marathonklub hou elke laaste Donderdag van die maand 'n braai met 'n tema.

Vandeesmaand se tema was St Patricks Day.
“Galito’s het vir ons ‘n heerlike hoender geborg,” sê die voorsitter van die klub, Yolanda Steenkamp. Amanda Oosthuyzen en Japie Lewis is as die beste gekleede paartjie gekroon. Die atlete wat ook die laaste maand ook die meeste kilometers agter hulle name kon skryf, was Dean Mortlock en Mariet Erasmus.
Hier is Japie en Amanda tydens die onlangse braai – hulle was die beste gekleede span.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

