Local sportSport

Rekords spat die een na die ander – drie dae lê nog voor

Liza-Mari Drummond en Cristelle Kriel is op koers om die Laeveld se grootste swemdrome by die Suid-Afrikaanse Swemkampioenskappe in Durban te bewaarheid.

Liza-Mari het ‘n silwer in die 50-metervryslag met ‘n tyd van 28 sekondes behaal. Nie net het Christelle die Suid-Afrikaanse rekord in die 100-meterrugslag verbeter nie, maar sy het ook ‘n bestaande rekord in die 50-metervlinderslag uitgevee. Sy het goud in die 100 meter met ‘n tyd van 01:19,67 behaal.

Detlef Schmitz en Liza-Mari Drummond.
Detlef Schmitz en Liza-Mari Drummond.

‘n Gedugte swemspan van die Laeveld neem in die Kingspark-swembad deel. Die byeenkoms maak Sondag klaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button