Local sportSport

Koch maak sy buiging in die Groen en Goud

Puma-speler maak sy debuut in die Groen en Goud.

Skaars ‘n jaar gelede het Vincent Koch vir die Steval Pumas op loskopstut uitgedraf en is nooit as een van Suid-Afrika se beste stutte gereken nie.

 

Die afgelope naweek het hierdie blondekop egter sy buiging in die Groen en Goud teen die magtige All Blacks gemaak. Hy het in die 63ste minuut Jannie du Plessis op vaskopstut vervang.

Vincent Koch
Vincent Koch. Foto: Etienne Burger.

“Ons het lekker getjank gister (Saterdag). Dit was ‘n groot oomblik in die Koch-boeties se lewens,” het Divan Koch, Vincent se broer gesê.

Vincet Koch se Facebook vriende wens hom geluk:

Vincent Koch

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button