Local sportSport

Rugbymanne gereed vir seisoen

Met die nuwe rugbyseisoen wat reeds begin het, is Ohrigstad-rugbyklub glad nie skaam om vanjaar te wys dat hulle murg in hul pype het nie

Met die nuwe rugbyseisoen wat reeds begin het, is Ohrigstad-rugbyklub glad nie skaam om vanjaar te wys dat hulle murg in hul pype het nie.

Die klub het al vroeg in Januarie begin oefen en het Saterdag proewe op Laerskool Ohrigstad se veld teen Botashoek gespeel.

Quartus du Toit, een van die afrigters, vertel dat hulle beïndruk was met die uitkoms van die proewe.

Hy voeg by dat alhoewel hulle die wedstryd gewen het, daar nog baie skaafwerk voorlê om die spelers in toptoestand te kry vir die seisoen. Nuwe spelers met baie potensiaal het by die klub aangesluit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button