Gimnastiek Rock ‘n Roll Trofees 2016
Die Nelspruit Gimnastiek Akademie het hulle 2016 prysuitdeling gehou, hier is die uitslae...

Rock ‘n’ Roll Trofees 2016: Women’s Artist Gymnastics
• Trofee as Beste gimnas by die Mpumalanga Kampioenskappe in Vlak 1 – 3: Karmia van Jaarsveld Vlak 1 – 3Sy was die Victrix Ludorum!
• Trofee as best gimnas by die Noord-Zone Fees vir Vlak 1-3 gimnaste: Elizma de Villiers en Karmia van Jaarsveld
• Fiksste gimnas Vlak 1 – 3: Iané Swart
• Hardwerkendste Gimnas: Xi-Ané Roets
Mpumalanga Span Vlak 4 – 7 Apparaat Trofees
• Best gimnas spronge: Amani Omar! Wen ‘n goue medalje met ‘n punt van 9.2
• Beste gimnas brug: Amoré Gerber! Bring goud huis toe met ‘n punt van 9.4
• Beste gimnas balk: Amani Omar! Wen goud, haar punt was 9.2
• Beste gimnas vloer: Amani Omar verower ‘n silver medalje met ‘n punt van 8.9 by die “Artistiese Gimnastiek Nasionale Kampioenskappe”
Toekennings Trofees
• Fiksste gimnas: Shené Coetzee
• Beste gimnas by die Mpumalanga Kampioenskappe: Shené Coetzee
• Beste hoërskool gimnas: Zuwiwe Majenyane was algeheel 3de by die SA Gym Games
• Beste vordering: Fébé Gärtner
• Hardwerkensdte gimnas: Larise Combrink
• Volharding: Kayleigh Gibb vir moeilikheidsgraad bemeester, algemene prestasie, positiewe gesindheid en uithouvermoë. Sy het ook ‘n brons medalje op balk by “Artistiese Gimnastiek Nasionale Kampioenskappe” gewen.
• Sportvrou van die jaar: Die trofee was gesamentlik toegeken aan twee level 7 gimnaste wat absoluut ook met hul gesindheid gewys het waartoe hul in staat is, hul word onderskeidelik 5de en 6de algeheel geplaas by die “Artistiese Gimnastiek Nasionale Kampioenskappe”, Kayleigh Gibb en Ashley Kellar
• Gimnas van die jaar: Vir die beste algemene prestasie by die “Artistiese Gimnastiek Nasionale Kampioenskappe” en voortreflike ambassadeur vir NGA – Amani Omar
Rock ‘n’ Roll Trofees 2016: Men’s Artist Gymnastics
Apparaat Trofees Vlak 1-7
(Hoogste punt behaal op apparaat by SA’S en hoogste moeilikheidsgraad bemeester)
• Beste gimnas rekstok: Janco van der Weshuizen
• Beste gimnas ringe: Shandro van Rensburg
• Beste gimnas beuelperd: Hennie Koen
• Beste gimnas vloer: Luan Lombard
• Beste gimnas spronge: Ruben Roos
• Beste gimnas brug: Darius du Plessis
Toekennings Trofees
• Netjiese gimnas: Jandré Joubert
• Fiksste gimnas: Hennie Koen en Darius du Plessis
• Beste prestasie by die Mpumalanga Kampioenskappe: Shandro van Rensburg
• Most hardworking gymnast: Luan Bezuidenhout
• Best male gymnast: Jano Putter







