Local sportSport

Impalas berei vir die nuwe rugby seisoen voor

Die Impala-rugbyklub nooi alle belangstellende spelers in die Komatipoort omgewing om by hulle aan te sluit om hierdie jaar nog meer suksesvol as 2016 te maak.

Lede van die Impala-rugbyklub in Komatipoort jeuk om die jaar af te skop en nooi alle belangstellendes om by hulle aan te sluit.

Daar word Dinsdae en Donderdae vanaf 18:00 by die Komatipoort Sportterrein geoefen.

Die Impalas het verlede jaar na die eindstryd teen Barberton gevorder, die seisoen as naaswenners van die Burgemeestersliga afgesluit en sien uit na nog ‘n opwindende jaar.

Vir meer inligting, skakel Ben Jordaan by 083-600-1722 of Jacques Liebenberg by 072-489-2308.

Lees meer oor die klub se aktiwiteite verlede jaar:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button