Sports flash – Team NAD Pro; Cronje sluit by Pumas aan
At the end of last year, team NAD Pro welcomed two new riders to their squad.
Nico Bell and Gawie Combrinck, who crossed the finish line in the 2017 Cape Epic finale as second-place finishers in the Absa African Jersey category, will be joined by Matt Beers (photo) and Wessel Botha.
It will be the first time ever that NAD Pro will enter a five-man team for the 2018 Mpumalanga Cycling Tour that gets underway today.

Pumas o/20-speler, Gert Cronje (losskakel) het Maandag by Mbombela Stadion aangemeld waar hy op ‘n proeftydperk saam met die Pumas oefen.
Daar is ‘n groot tekort aan spelers in die agterlyn. Steval is nie meer die hoofborg van die Pumas nie, maar daar is reeds sprake van ‘n nuwe een aanboord.
“Sodra daar meer duidelikheid oor die betrokke borge is, sal ons beslis moet kyk na die aantal spelers in ons agterlyn. Dit sal roekeloos wees om nou nuwe spelers vir die seisoen te kontrakteer,” het die hoof -uitvoerende bestuurder van Mpumalanga Rugby-unie, Pieter Burger gesê.

