Local sportSport
KYK: Wêreldbeker-kaptein se boodskap aan die Pumas
Die iCollege Pumas kom Sondag in die eindstryd van die SuperSport-uitdaagtoernooi teen die Tafel Lager Griekwas te staan. Michael Leitch, wat Japan in die 2015 Rugbywêreldbeker aangevoer het, het 'n boodskap vir die Pumas.
More on Michael Leitch:
Kyk ook:
Nieu-Seeland se Messam staan bankvas agter Pumas
Richard Kahui en Coenie van Wyk wens Pumas sterkte toe
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

