Local sportSport

Brent Janse van Rensburg roep Pumas vaarwel

Direkteur van Rugby by die iCollege Pumas, Jimmy Stonehouse neem die leisels by Janse van Rensburg as hoofafrigter oor.

Die Mpumalanga Rugby Unie het vanoggend afskeid van Janse Rensburg geneem.

Janse van Rensburg het in 2016 by die Pumas aangesluit met die vetrek van Stonehouse na die Japanese klub, Toshiba Brave Lupus.

Janse van Rensburg het aan Laevelder gesê dat dit nie ‘n maklike besluit was nie.

“Die Laeveld en die Pumas was goed vir my. Dit was nie ‘n impulsiewe besluit wat ek geneem het om die unie te verlaat nie. Ek is wel opgewonde oor wat die toekoms vir my en my vrou inhou.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button