Local sportSport
PROGRAM: Laeveldse Laerskole pak Hoëveld in halfeindstryd
Die room van die Ehlanzeni-streek se rugbyseuns meet vandag in die Pumas-halfeindronde vir groot-, medium- en kleinskole kragte in Witrivier.

Die room van die Ehlanzeni-streek se rugbyseuns meet vandag in die Pumas-halfeindronde vir groot-, medium- en kleinskole kragte in Witrivier.
Twee van die beste spanne in elke ouderdomsgroep vanuit die Laeveld, gaan die beste twee spanne van die Hoëveld die stryd aansê.
Die wedstryde sal onderskeidelik by Laerskool Witrivier en Witrivier Rugbyklub gespeel word en sal reeds om 10:00 afskop.
Hier is MJ van Staden van Nellies tydens ‘n onlangse kragmeting teen Bergland, tot aanloop van môre se wedstryde. ‘n Volledige program sal op www.nelspruitpost.co.za beskikbaar wees. Foto: Johan Orton
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
