Local sportSport

Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan is gereed vir nuwe seisoen

Dit beloof om ‘n baie opwindende krieketseisoen te wees. Van hierdie wedstryde sal ook lewendig uitgesaai word op die Nellies se TV-kanaal.

NHS se eerste krieketspan se klereoorhandigingsfunksie is verlede Maandag in Westvaal se uitstalruimte aangebied. Die funksie bied die afrigters die geleentheid om die spelers aan die ouers en borge bekend te stel, klere te oorhandig en ‘n bietjie meer te gesels oor die komende seisoen.

Jacques Vosloo en Jannie Nell.

LEES OOK: Busy weekend for crime busters in Mbombela

Die borge, Westvaal Nelspruit en Hi-Q Nelspruit, is ook bedank vir hulle betrokkenheid by die span. Die spelers het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Mozziereeks en het ook ‘n vriendskaplike wedstryd teen Penryn gespeel. Die span oefen hard, is doelgerig en wys goeie spangees.

Jacques Vosloo en Jannie Nell.


LEES OOK: PHOTOS: Rare erythristic leopard caught on camera

Dit beloof om ‘n baie opwindende krieketseisoen te wees. Van hierdie wedstryde sal ook lewendig uitgesaai word op die Nellies se TV-kanaal. Hou hul webwerf dop vir meer besonderhede.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button