Local sportSport

Nellies se bestes in Mpumalanga-span

Die Mpumalanga Krieketunie het aangekondig dat twaalf Nellies gekies is vir onderskeie Mpumalanga Rhino krieketspanne.

Die Laerskool Nelspruit-seunskrieketspan maak behoorlik opslae op die veld. Twaalf Nellies is gekies vir die onderskeie Mpumalanga-krieketspanne.

Die skool se bemarking- en mediaskakelbeampte, Johan Orton, het sy beste wense aan die jongspan uitgespreek:

LEES OOK: Kom, maak jouself tuis by The Pub tydens vanjaar se Great Nelspruit Post Pub Crawl

Bo links: Hanru van der Merwe, Luan Siebritz, Tiago Dias, Nico Meyer, Jovan Hartman, Vaughn van Zyl,
Voor links: Janco Breyl, Waldemar Graham, John Duncan, Hugo Liversage, Nathan Duncan en Theuns.

“Baie geluk aan die twaalf Laerskool Nelspruit-seuns wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga Rhino Krieketspanne vir 2019.”

Orton kon sy vreugde nie verberg nie toe die aankondiging deur die Mpumalanga Krieketunie gemaak is dat die twaalftal die span behaal het.

LEES OOK: Are you ready for the Great Nelspruit Post Pub Crawl? – 28 September at 10:00

Die groepe is gekies uit verskillende ouderdomsgroepe uit skole regoor die provinsie en gaan Mpumalanga op die streek- en provinsiale vlak verteenwoordig.

Die Mpumalanga Rhinos o/10-span vir 2019 is soos volg:
• Frederik Boshoff – Cambridge
• Tsepo Maga – Middelburg Primary
• Temba Mgidi – Embalenhle
• Abaqwe Moyaheng – Curro Secunda
• Tumelo Mthimumye – Kanonkop
• Ethan Pillay – Middelburg Primary
• Daniel Rea – Uplands
• Luan Siebritz – Laerskool Nelspruit
• Nijan Swart – Marietjie van Niekerk
• Tholo Thobedi – Cambridge
• Hanru van der Merwe – Laerskool Nelspruit
• Pedri van Staden – Curro Secunda
• Aiden van Zyl – Uplands
• Excellent Vuma – Nelspruit Primary

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button