Local sportSport

FOTO’S: Phakisa Pumas sluit die jaar op ‘n hoë noot af

Die span het Vrydagaand hulle jaar by die Barnyard Teater afgelsuit.

“Ongelooflik dankie vir al die borge, groot en klein, wat dit vir ons moontlik maak, en die span se bestaan moontlik maak, en om rugby te dryf. Baie dankie aan Nelspruit Ford wat aan boord gekom het om ‘n speler te borg. En ook dankie aan die gemeenskap van Mbombela wat bankvas agter ons gestaan het die afgelope seisoen – ons sien uit na die nuwe een. Vir die hele Pumas-opset – ongelooflik dankie vir ‘n ieder en ‘n elk vir dit wat julle doen,” het die Phakisa Pumas se afrigter Jimmy Stonehouse gesê.

> Foto’s geneem deur Belinda Erasmus.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Stefan de Villiers

Stefan de Villiers, based in Mbombela, Mpumalanga, is currently the Editor at Lowvelder. He brings a wealth of knowledge and experience from previous roles at Lowveld Media, such as Sports Editor, Journalist and Photographer. He started on November 1, 2013.
Back to top button