Local sportSport

MEET: Morné (Kous) Crous

Hy is 'n selferkende rugby-fanatikus.

In Julie 2019 het een van sy lewensdrome waar geword toe hy die Nelspruit Jeug-rugbyklub gestig het.

ONTMOET: Jacques Goosen

Vir hom was dit vir jare lank ‘n droom om meer seuns die geleentheid te gee om meer rugby te speel, meer rugby-vaardighede aan te leer en beter blootstelling aan rugby te bied. Morné en sy span bied ontwikkeling, fiksheidskondisionering en gespesifiseerde rugby-posisie-ontwikkeling vir spelers vanaf die ouderdom sewe tot 13 jaar aan.

MEET: Leon Smith

Hulle fokus op tegnieke om rugby-vaardighede op ouderdomsvlak te bevorder, wat spelers dan bevoordeel vir wedstrydspel. Hulle hoofdoel is om afrigting te bied, maar wil spelers ook blootstelling gee aan liga-wedstryde teen ander klubs gedurende die seisoen.

Hier kan hulle die tegnieke en vaardighede in ware wedstrydspel uitvoer om sodoende die gespesifiseerde posisie-ontwikkeling uit te voer. By Nelspruit Jeug-rugbyklub word spelers glad nie in A-, B- of C-spanne ingedeel volgens prestasie nie.

MEET: June Cruse

Elke speler kry die geleentheid om in hul posisie te ontwikkel. Morné is ‘n IRB-vlak 2 afrigter en rig tans die Nelspruit Rugbyklub se eerste span af.

Hy is ook betrokke by Laerskool Nelspruit en Curro Nelspruit se skoolspanne. Hy is onlangs genooi om sy IRB-vlak 3 in Stellenbosch te gaan voltooi.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Stefan de Villiers

Stefan de Villiers, based in Mbombela, Mpumalanga, is currently the Editor at Lowvelder. He brings a wealth of knowledge and experience from previous roles at Lowveld Media, such as Sports Editor, Journalist and Photographer. He started on November 1, 2013.
Back to top button