Local sportSport
Laerskool Laeveld hou atletiek vir die kleintjies
Die graad-RR, -R en -eentjies het die geleentheid gehad om hulle staal op die atletiekbaan te wys. Foto's: Laerskool Laeveld

Opgewonde ouers het hulle jong atlete met oortuiging aangemoedig. Die kinders het dit duidelik geniet om teen mekaar mee te ding in die 60 en 80 meter items.
SIEN OOK: Laerskool Laeveld se haasbekkies gaan “grootskool” toe
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!













































