Local sportSport

GALLERY: NHS en Hoërskool Eldoraigne sê mekaar die stryd op op die sportveld

Alhoewel die besoekers geensins vir Nelspruit teruggestaan het nie, het die Laevelders koning gekraai op die rugbyveld.

Daar het Saterdag tydens Hoëerskool Nelspruit se eerste ligawedstryd op tuisfront, groot afwagting uitgeloop.
Die twee teëstanders, NHS en Hoërskool Eldoraigne, het mekaar op die hokkie- en rugbyvelde asook die netbalbane die stryd aangesê.

Nicole Rowe.

LEES OOK: Hokkie bokkies samel geld in

LEES OOK: Berg oorwin om renosters te help

Op die hokkkieveld het die seuns twee oorwinnings uit die vyf behaal en een gelykopuitslag. In kontras het die dogters vyf uit hulle sewe wedstryde gewen.

Reece Laufs en Clayton Raath (no. 5).

LEES OOK: Groot terugslag vir paalsitter na wêreldrekord

Op die netbalbane was dit ‘n dag van gemengde welslae, met agt oorwinnings vir NHS, en sewe oorwinnings aan die kant van Eldoraigne se dogters.

Die volledige rugby uitslae in in Vrydag se Laevelder beskikbaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button