Local sportSport

Blink toekoms vir 0 .21-rugby in provinsie

KMI Airport is die borg van die toernooi.

Die Mpumalanga Rugbyunie se o. 20-klubrugby-streekskampioenskap skop Vrydag af.

Die doel van die kompetisie is om vir die Pumas o. 20-afrigters die geleentheid te bied om te kyk na die talent in die provinsie.

KMI Airport is die borg van die toernooi.

Chumani Booi (hoofafrigter, Pumas o. 20) het KMI Airport en Citybug vir hulle ondersteuning bedank.

“Die Pumas UXI Instituut het verlede jaar behoorlik afgeskop. Met die program kan ons meer talent uit ons streek kry, sodat ons kompeterend kan wees in die o. 20- Curriebeker eerste liga,” het Booi gesê.

Die skedule vir die toernooi lyk soos volg:
• Gert Sibande teen Nkangala: Vrydag 18 Februarie, 16:30, Secunda Rugbyklub.
• Nkangala teen Ehlanzeni, Saterdag 26 Februarie, Middelburg Rugbyklub.
• Ehlanzeni teen Nkangala, Saterdag 5 Maart, Nelspruit Rugbyklub.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

markkinnear

Mark Kinnear is based in Mbombela and has 33 years’ experience in journalism, mainly on the sports beat. He has made his career in community media and has extreme passion for covering a wide variety of sports events.
Back to top button