Local sportSport
Kragmetings tydens afgelope rugbyweek propvol aksie
Danie Rossouw Rugbyweek deelname 'n sukses.
Hoërskool Lydenburg se rugbyspanne het die afgelope vakansie aan die Danie Rossouw Rugbyweek by Hoërskool Rob Ferreira deelgeneem.
Elke rugbyspan het drie wedstryde gespeel. Die deelnemende hoërskole was Rob Ferreira, Menlo Park, Oosterland,
Delmas, Lydenburg, Wonderboom, Frans du Toit, Ligbron, Bergvlam, John Vorster, Nelspruit en Bergsig.
HTS Witbank, Midstream College, Matsulu Rugbyklub en Ferrum High School van Natal het ook deelgeneem









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
