Op Vrydag 21 Januarie het die Phoenix Top 8 Atletiekbyeenkoms by Laerskool Lydenburg plaasgevind.
Die atlete wat tydens die interhuis goeie prestasies behaal het, was aan verdere uitdunne onderworpe. Die skool bepaal tans die atletiekspan wat op Saterdag 19 Februarie aan die interlaer in Witrivier sal deelneem.
Lees ook: Elfjarige van Lydenburg kry drie beroertes na breinoperasie







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!