Local sport

Kleuters hol en baljaar by atletiek in Lydenburg

Kleuters neem reeds speel-speel deel aan die 'groot skool' se atletiek, ons atlete van die toekoms.

Sowat 50 kleuters van Klopkloppie Kleuterskool het op 4 Maart hul atletiektalent uitgeleef toe hulle by Hoërskool Lydenburg (LHS) aan ’n atletiekdag deelgeneem het. Die items was onder meer hekkies, 40 m-hardloop, verspring, hoogspring, hindernisbaan, fietsry en ballonresies. Die skool bedank LHS vir die gebruik van hul velde en
die ouers vir hul ondersteuning.

Lees meer hier – Eerste atletiekdag vir hierdie woelwaters

Andzani Nyathi.
Natalie Scheepers.
Felicity Rudman en Kelebogile Skosana.
Rulize Reynders.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button